School Anthem (Christiaan Lottring/ Gillian Pannewitz – former educators)

Ons wil met hierdie lied, eer aan ons skool bied,

Dr. Van der Ross Primêr

Is vir ons die beste skool by ver.

Ons leuse is, kennis verlig,

Maak ons werk ‘n aangename plig

Akademie, sport en kultuur, word ons op die regte pad gestuur

Dank aan hulle wat ons bystaan,

‘n Mooi toekoms vir ons baan

Ons leuse is, kennis verlig,

Maak ons werk ‘n aangename plig

Onse skool is onse trots, fondament ‘n ware rots

Niks sal ons ontwrig

Ons visie is, doelgerig

Ons leuse is, kennis verlig

Maak ons werk ‘n aangename plig

Dr. Van der Ross Primêr,

Beste skool by ver!